Visit the Freedom Trail Foundation Website

Latest in Freedom Challenger Blogs

  • 2017 Freedom Challenge

    Die omswerwings en ervarings van 'n Freedom Challenger Jul 10, 2017 | 13:10 pm

    2017 Freedom Challenge So sit ek bykans twee weke later en top oor die jaar se Challenge, my vinnigste tot op datum. Kyk vanjaar moes nie eers gewees het nie, as Handelaarshoof van Vredendal Toyota moet daar eers 'n paar goedjies in plek val en om 50+ mensies gelukkig te hou gebeur nie altyd so maklik nie, veral nie as jy in die voorafgaande maand 'n paar nuwe aanstellings maak nie. Die mensies moet mekaar eers vind en baie gelukkig is ek bevoorreg om 'n reg span mense saam met my te kan hê en het hulle mekaar gevind en baie goed presteer[…]

    Read more...
  • Trouthaven - Diemersfontein

    Die omswerwings en ervarings van 'n Freedom Challenger Jun 26, 2017 | 11:57 am

    Trouthaven - Diemersfontein Die ander manne is vroeg op hulle wil 5H00 ry, Tim is nie lus om die heel dag met Stetteyns te stoei nie, safety in numbers soos hulle sê, ons is sewe en 'n paar gaan bosbrekers word, padmakers vir die ander. Theo het 'n roete oopgekap tot halfpad waar die moeilikheid begin. Ek wil alleen wees, ek wil alleen die laaste ervarings opslurp en alles in neem en ek talm, die ander manne val in die pad teen 5H00 en ek eers 'n half uur later so op my eentjie.Oppad na die damwal besin ek oor my roete, ek[…]

    Read more...
  • Anysberg - Trouthaven

    Die omswerwings en ervarings van 'n Freedom Challenger Jun 25, 2017 | 10:47 am

    Anysberg - Trouthaven Net na een val ons weer in die pad Tim nog nie heel lekker nie, ek so ent voor hom, sy liggie so ent terug vol my, by die Touws rivier herenig ons weer en so ent aan is dit weer tyd vir my vir 'n visgraat maneuver, wat nou 'n heel irriterende beweging word, ek moet die enjin voer, maar sodra ek iets sensitief voer wat blykbaar omtrent alles is moet dit uit. Tim nogsteeds net met sy voorbriek is bietjie versigtig vir Oubergpas, dis weer 2.Moer koud en net voor die pas begin vat ek 'n vinnige catnap[…]

    Read more...
  • Gamkaskloof - Anysberg

    Die omswerwings en ervarings van 'n Freedom Challenger Jun 24, 2017 | 17:03 pm

    Gamkaskloof - Anysberg Die nagrus was so lank ek droom ek's klaar en spring verward op toe my horlosie alarm afgaan, Gerhard het vir my 'n lekker koppie Boeretroos gemaak, toe ons by die ander manne kom slaap hulle nog heel snoesig, ons trek toe maar so bietjie later as die beplande 5H00 weg, eintlik goedso want dis 'n mooi deel van die aarde die. Met eerste lig kry ek die geleentheid om vir Gerhard die leer in daglig te kan wys, dis 'n steil klimmetjie wat ons so 45 minute neem tot bo, ook maar goedso want toe knak my kniee en[…]

    Read more...
  • Rondawel - Gamkaskloof Visgraat !!!!

    Die omswerwings en ervarings van 'n Freedom Challenger Jun 23, 2017 | 16:36 pm

    Rondawel - Gamkaskloof Visgraat !!!! Ons word die oggend vroeg wakker met die manne wat langsaan om die Breakfast tafel skarrel, hulle het ook 'n lang nag in die reën beleef, en so ontmoed ons vir Bugs, Andrew, Gavin en Gerhard om die tafel. Ek het dit voorheen al baie beleef wanneer ons sogenaamde racing snake die manne vorentoe van laat spaander hulle asof ons melaats is of dalk meet hulle hulself teen ons kragte, maar dit gebeur gewoonlik dat die manne jaag tot by die volgende stop en dan rus, ander as ons wat aanhou en aanhou.Die manne doen ook hulle naam gestand en[…]

    Read more...
  • Damsedrift - Rondawel

    Die omswerwings en ervarings van 'n Freedom Challenger Jun 22, 2017 | 15:16 pm

    Damsedrift - Rondawel Hestelle maak my wakker netso na 2H00, my horlosie het nie die job gedoen nie, as dit nie vir haar was nie het ek seker nou nog geslaap, want met twee, drie ure slaap 'n nag word 'n man maar lekker moeg. Ek het een van my armwarmers vermoedelik vir modor geskenk of iewers misgepak of baie die ingepak, gelukkig kon ek 'n plan maak met sykouse, sulke lekker dik swart skool sykouse wat Hestelle se dogter aan my afgestaan het en met 'n dubbel laag sykous op die een arm en 'n armwarmer op die ander pak ek die[…]

    Read more...
  • Hadley - Damsedrift

    Die omswerwings en ervarings van 'n Freedom Challenger Jun 21, 2017 | 11:26 am

    Hadley - Damsedrift Ons vertrek netso voor 3H00 ek so ent voor Tim, hy sal my weer teen die klimme vang, ons ry teen tyd moet voor 13H00 by die Baviaans hek wees om begely te word vir die gevaarlike buffels, as die manne van die Baviaans maar net weet waar en tussen wat ons al alles deurgery het, maar nou ja dis vir ons eie veiligheid. As dit van my afhang het ek die hele deel uit die roete gesny, Modor is nie 'n lekker plek nie en dis so asof die katusse weet ons hou nie van die plek nie, want[…]

    Read more...
  • Gegun - Hadley

    Die omswerwings en ervarings van 'n Freedom Challenger Jun 20, 2017 | 17:08 pm

    Gegun - Hadley Middernag val ons in die pad, dis snaaks warm, ons het skaars 'n paar kilometers gery toe begin ons uittrek, snaakse weer wat ons het. Ek en Tim maak goeie vordering en in 'n oogwink groet die klipperige Jeeptrack van Karoopoort ons, dis 'n steil klim en dan 'n moerse gevaarlike klipperige afdraande, iets wat jy nie met kaal hande aanvat nie. Ek en die die 29er verstaan mekaar nog nie heel so goed nie, gewoond aan my klein nippie 26er, maar ek moet sê op die plat is die 29er 'n sneltrein.My wiel het 'n klip opgegooi terwyl Tim[…]

    Read more...
  • Elandsberg - Gegun

    Die omswerwings en ervarings van 'n Freedom Challenger Jun 19, 2017 | 15:34 pm

    Elandsberg - Gegun 3H00 val ek weer in die pad, dis 'n lekker lang afdraande na die Visrivier, ek is agter my 2014 race, die keer het ek in 'n skaapstoor netvoor Tam Safari's getiep, het ook eers in die vroeë oggen ure daar uitgekom en toe in 'n paar Buffels by die oorkantste hek vasgeloop. Die bene voel goed maar die slaapmonsters pla en by dieslfde stoor sak ek weer op 'n paar skaapwolle neer vir 'n vinnige 25 minute catnap, in die donkernag vlieg ek weer op, ek moet inhaal op myself. Vir die dot watchers en buitestaanders lyk dit baie[…]

    Read more...
  • Brostelea - Elandsberg

    Die omswerwings en ervarings van 'n Freedom Challenger Jun 18, 2017 | 15:33 pm

    Brostelea - Elandsberg In die snerpende koue val ek 2H00 weer in die pad, die sinkplaatpad help darem vir ekstra warmte met die geskuttery, ek wonder hoe koud dit is, want ek voel die koue wil byt, vandag het ek darem sommer my reënjas ook aan, iets wat ek nou die dag in my koue nag vergeet het. Ek wonder oor waar Tim is, het hy by Pierre Cloete gaan slaap, ek het Pierre se nommer vir hom gegee, Pierre het my laas ingenooi vir 'n braai en 'n paar biere en amper oorrompel om te slaap, dalk het Tim in die Blokhuis[…]

    Read more...

Freedom Challenge Blogs


2016 Freedom Challengers

Bruce Hughes - East of Adventure


2015 Freedom Challengers

Lee Fuller - Adventure Guaranteed

Clint le Roux - Afrivence

Carl Scholtz - Making Trackz

Mike Woolnough - Adventures of an Ordinary Cyclist

Marnitz Nienaber - Omswervings en Ervarings van 'n Freedom Challenger

Lee Fuller - You can take your Freedom

 

2014 Freedom Challengers

Chris and Julia Fisher - The soul of mountain biking

Philip Erasmus - One Giant Challenge

Marnitz Nienaber - A Freedom Experience


2013 Freedom Challengers

Glenn Harrison - Life by bike

Doug Kennaugh - Freedom 4 Unity


2012 Freedom Challengers

Charles Mansfield - The Rhino Challenge

Gerrit Pretorius - Nog Steeds Flippin Mal

Gerda Milford - Spinning at Bullamakanka

Andy masters - Two Farts Two Bikes

Mike Woolnough - Adventures of an Ordinary Cyclist

Casper Venter - Freedom Challenge 2012

August Carstens - Boskind Rides Kili to RASA

Jaco Strydom - Beit2Cape

 

2011 Freedom Challengers

Mike Woolnough - Adventures of an Ordinary Cyclist

Glenn Harrison - Let's make it snappy

Anton Mayberry - Riding for Five

Philip Erasmus - One Giant Challenge

Marnitz Nienaber - Omswervings en Ervarings van 'n Freedom Challenger

Andy Masters  - Two farts two bikes

Team FNB - Off The Trail

 

Touring

Jaco Strydom - When the remote mountains call

Team Counterbalance riding the Freedom Trail on unicycles - Freedom Revolution Tour

Steve Thomas and Dave Bristow open up the People's Trail - Spine of the Dragon

Alex Butcher - Cape to Malawi on the Freedom Trail

 

2010 Freedom Challengers

Glenn Harrison riding a Giant 29er single speed - One Giant Ride

Boskind's - Hikeabike

Gerda Gruner - Spinning at Bullamakanka

 

2009 Freedom Challengers

Mike Woolnough - Adventures of an Ordinary Cyclist

Fiona Coward - Dash for Freedom

Derek Hall-Jones - Blanket Wearer: Freedom Challenger number 76

Doug Kennaugh - Freedom Challenge 2009

Carine Reynecke - Entranced

CONTACT | CONNECT

CONTACT DETAILS
FREEDOM CHALLENGE

TELEPHONE - +27 (0) 83 658 8440
ADDRESS - 7 Wigtown Road, Greenpoint, Cape Town, 8005, South Africa
E-MAIL - This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.


This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

FIND US ON
THESE SOCIAL NETWORKS

Go to top